Tessa Thompson

Tessa Thompson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tessa Lynn Thompson
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tessa Thompson (gebore 3 Oktober 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dear White People (2014), Creed (2015), Thor: Ragnarok (2017), en Annihilation (2018).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search